
Fittings TA G11063
Pakking (EPDM)
EPDM pakking, kode TA G11063. 'n Plat seëlring vir 'n spuitkoppeling of koppelingsvlak. Sit 'n nuwe een in wanneer die ou pakking verhard het of die las onder druk sweet. Viton® weergawe: TA G11063V. Stuur die kode vir Abie op WhatsApp vir voorraad en prys.
| Materiaal | EPDM |




