Onderdele · in voorraad
Toerusting-onderdele
Waaiers, trekstange en balkarms — die groot struktuurdele van TIMAGRI-spuite. Stuur 'n foto of onderdeelnommer aan abie@timagri.com — Abie bevestig voorraad en prys, gewoonlik dieselfde dag.
In die toerusting-onderdele-reeks
'n Keuse uit voorraad. Sien jy nie joune nie? Vra gerus — die reeks in die werkswinkel is wyer as die foto's.
Ander kategorieë
- DiafragmapompeAR-diafragmapompe en herstelstelle vir land- en boordspuite.
- BeheereenhedeHand- en elektriese beheereenhede vir akkurate druk- en seksiebeheer.
- RatkastePTO-ratkaste vir boordspuitwaaiers.
- SpuitpunthouersVolledige spuitpunthuise vir balk- en boordbespuiting.
- SpuitpuntePlatwaaier-, holkegel- en luginduksiepunte in alle algemene groottes.
- Spuitpunt-bybehoreDoppies, filters, seëls en anti-drup-keerkleppe.
- FittingsPypfittings, klampe en koppelings vir spuitlyne.
- Diverse ItemsTenkdeksels, peilaanwysers, roerders en ander spuittoebehore.
- OnderdeleHerstelstelle, doppies, skywe en seëls — die klein onderdele wat 'n spuit aan die spuit hou.





